Laerskool Oranje-Noord leerders ontvang ‘n Tjokkertoneel brons
ADVERTISEMENT
Laerskool Oranje-Noord se toneelgroep het by die ATKV Tjokkertoneel tydens die Bloemfontein-streeksfees ‘n bronsmedalje vir die toneelstuk “Alice in Wonderland” verwerf. Baie geluk met die groot prestasie.
![]()










