Hoërskool Parel Vallei Wen Playhouse Dramafees 2022
ADVERTISEMENT
Die Playhouse Dramafees 2022 was ‘n rasende sukses in alle opsigte en die ses verskillende produksies van Hoërskool Parel Vallei in Somerset-Wes het behoorlik geskitter met altesaam 20 nominasies en vyf toekennings. Die lys nominasies sluit in:
Grimering En Kostuums:
- “5678”
- Die Susterskap
- Beste Ensemble:
- mAaNmAaTs
- Die Susterskap
Beste Aktrise In ‘N Ondersteunende Rol:
- Danielle Labuschagne as Britney Spears in “5678”
- Zané Habig as Esther in DIE SUSTERSKAP
- Nina Strydom as Mevrou Wiwwe du Toit in “5678”
Beste Akteur In ‘N Ondersteunende Rol:
- Paul Strydom as Choreographer in “5678”
- Aden Gardiner as Aden in mAaNmAaTs

Beste Aktrise:
- Zané Habig as Gerzé Prinsloo in “5678”
- Talia Roux as Nadia in DIE SUSTERSKAP
Best Akteur:
- Paul Strydom as Paul in mAaNmAaTs
Beste Teks:
- mAaNmAaTs
- Die Susterskap
Beste Hantering Van Tegniese Aspekte:
- mAaNmAaTs
- Die Susterskap
- “5678”

Paul Strydom van Parel Vallei is aangewys as Beste Akteur van die Playhouse Dramafees 2022.
Beste Regisseur:
- Darryl Spijkers, Hoërskool Parel Vallei – mAaNmAaTs
- Darryl Spijkers, Hoërskool Parel Vallei – DIE SUSTERSKAP
- Darryl Spijkers, Hoërskool Parel Vallei – “5678”
Beste Produksie – Top 6:
- Hoërskool Parel Vallei – “5678”
- Hoërskool Parel Vallei – DIE SUSTERSKAP
- Hoërskool Parel Vallei – mAaNmAaTs

Zané Habig van Parel Vallei wen die toekenning vir Beste Aktrise in ‘n Ondersteunende Rol.
Die volgende Parel Valleiers is as wenners aangewys:
- Beste aktrise in ‘n ondersteunende rol – Zané Habig As Esther In Die Susterskap.
- Beste Akteur – Paul Strydom as Paul in mAaNmAaTs
- Beste hantering van tegniese aspekte – mAaNmAaTs, Hoërskool Parel Vallei – Christine Cockett, Tishal Prag, Gabriella Lopes, Shannon Roelf en Ella Penninkhof.
- Beste Regisseur – Darryl Spijkers – mAaNmAaTs, Hoërskool Parel Vallei.
- Beste Produksie 2022:2de plek – mAaNmAaTs, Hoërskool Parel Vallei.1ste plek- “5678” van Hoërskool Parel Vallei.

Christine Cockett ontvang die toekenning vir Beste Hantering van Tegniese Aspekte vir Parel Vallei se produksie, mAaNmAaTs. Tishal Prag, Gabriella Lopes, Shannon Roelf en Ella Penninkhof was ook deel van die tegniese span









