Tweekamp uitslae vir Laerskool Rustenburg
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die veelsydige atleet en swemmer Skyler Petzer met haar deelname aan die Tweekamp – 800m hardloop en 50m swem! Sy het na n skitter vertoning algeheel 5de plek behaal. Gee jou beste, Laerskool Rustenburg staan agter jou.











