AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Balderstone Sport Institute graduate appointed as Golf Director at Royal Johannesburg

  • SA-Eer vir leerder van Hoërskool Witteberg

  • Five alumni of Grey College reach world rugby glory

  • Hoërskool Witteberg spog met Provinsiale Hokkie trots

  • Marule twins make Uplands College Rugby History


LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News
Home›Regional News›Limpopo›Hoërskool Merensky atlete haal Limpopo Tweekampspan vir 2022

Hoërskool Merensky atlete haal Limpopo Tweekampspan vir 2022

By Karien Frans
7th February 2022
815
0

ADVERTISEMENT


Share:

Dit is vir ons ‘n aangename voorreg om die Limpopo Span vir 2022 aan te kondig wat die Provinsie gaan verteenwoordig tydens die SA Nasionale Tweekamp Kampioenskappe vanaf 01 tot 02 April 2022 te Port Elizabeth. Die volgende atlete het reeds aan al die vereistes voldoen en word gevolglik in die A span opgeneem wat die Limpopo Provinsie gaan verteenwoordig tydens die SA Nasionale Kampioenskappe en verwerf daardeur erekleure met hul deelname–

Alhoewel die volgende atlete nie aan al die vereistes voldoen het nie, was hulle volgehoue prestasie deur die seisoen van so ‘n aard dat hulle ook uitgenooi word om deel te neem aan die SA Nasionale Kampioenskappe vir Limpopo se B span. Sou enige van hierdie atlete dan die vereiste 2000 punte behaal of ‘n medalje verower sal Provinsiale Ere-Kleure ook aan hulle toegeken word –

Die volgende atlete het nog nie aan al die vereiste kompetisies deelgeneem nie en moet nog aan ten minste een Interprovinsiale byeenkoms deelneem om in aanmerking te kom vir opname in die Provinsiale span. Kyk uit vir die uitnodiging na Gauteng-Noord / Sentraal se Interprovinsiale byeenkoms –

Indien enige van hierdie atlete nie kan deelneem aan die SA Nasionale Tweekamp Kampioenskappe gedurende April 2022 in PE nie, moet hulle onverwyld die Limpopo Bestuur in kennis stel by limpopobiathlon@gmail.com , maar verkieslik niks later as Vrydag 04 Februarie 2022 nie. (Let wel daarop dat alle klere bestellings en betalings voor Woensdag 09 Februarie 2022 moet geskied). Al die atlete word gelukgewens met hierdie besondere prestasie en alle sukses toegewens met die opkomende SA Nasionale Tweekamp Kampioenskappe.

Geane en Aeden Anderson 3

TagsTweekamp
Previous Article

Paul Roos Gymnasium Top Junior Angler represented ...

Next Article

Empangeni High School Class of 2021 Top ...

Share:

Related articles More from author

  • Bethlehem Voortrekker HoërskoolFree StateNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Bethlehem Voortrekker Hoërskool neem deel aan NFS Tweekamp

    16th November 2022
    By Andreneza Damonse
  • Hoërskool Ben VorsterLimpopoRegional News

    HS Ben Vorster leerder skitter by die Limpopo Tweekamp Kampioenskappe

    20th January 2022
    By Andreneza Damonse
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Laer Volkskool atlete verwerf erekleure vir tweekamp

    16th May 2023
    By Karien Frans
  • Hoërskool Suid-NatalKwazulu-NatalRegional NewsSouth Coast

    Hoërskool Suid-Natal Tweekamp atlete skitter in liga byeenkoms

    12th January 2022
    By Andreneza Damonse
  • Free StateGoudveld-HoërskoolNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Hoërskool Goudveld leerders het aan die Tweekampkampioenskappe deelgeneem

    23rd April 2025
    By Andreneza Damonse
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Laer Volkskool se tweekamp atlete maak trots

    18th April 2023
    By Karien Frans

  • East RandGauteng JohannesburgLaerskool BrentwoodparkRegional News

    Laerskool Brentwoodpark eerste kwartaal hoogtepunte

  • BloemfonteinFree StateOranje Meisieskool LaerskoolRegional News

    Dans prestasie vir Primêre Meisieskool Oranje

  • Northern CapePrimêre Skool op die Voorpos Noord KaapRegional News

    Primêre Skool op die Voorpos landloopatlete presteer

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us