Hoërskool Suid-Natal Tweekamp atlete skitter in liga byeenkoms
ADVERTISEMENT
Die volgende leerlinge van Hoërskool Suid-Natal het aan ‘n Tweekamp liga byeenkoms deelgeneem om vir die KZN Kampioenskappe te kwalifiseer:
- Liandie du Toit 2063.25 punte
- Wiandre van der Linden 2102.34 punte
- Dian Venter 2029.56 punte
Hulle hardloop 800m en swem 100m Vryslag in sekere tye en moet ‘n totaal van ten minste 2000 punte behaal. Baie geluk julle!










