Hoërskool Hugenote leerders neem deel aan die tweekamp SA Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Hugenote se tweekampatlete wat die naweek aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskap in Oudtshoorn deelgeem en pragtig presteer het:
Dogters o.17
- Inge Brand 36/55
Dogters o.19
- Mischa Grobler 10/40
- Jacy Brand 21/40
Seuns o.19
- Neil-Willem Büchner 14/57
- Jozef de Beer 37/57










