Laerskool Hugenote tweekamp atleet ontvang wisseltrofee
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan De Wet Bartman met sy uitstekende tweekamp-prestasie. Hy is die eerste junior-atleet wat die wisseltrofee vir die meeste punte wat tydens die seisoen aangeteken is, ontvang. Hy hou Laerskool Hugenote se naam hoog en maak ons sommer baie trots!

De Wet Bartman









