Jordania Primêre Skool hoofleiers vir 2025
ADVERTISEMENT
Jordania Primêre Skool hoofleiers vir 2025 is aangekondig. Baie geluk Devin van Schalkwyk – onderhoofseun Arno Labuschagne – hoofseun Me Elda Louw – skoolhoof (waarnemend) Demaine van Deventer – hoofdogter Mia Pieterse – onderhoofdogter.
![]()









