Ooskus Gimnasium 2025 Hoofleiers
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is as Hoofleiers vir 2025.
Khanya Makene (Onderhoofdogter), Jana van Niekerk (Hoofdogter), Rossouw Nel (Hoofseun), Erich Swanepoel (Onderhoofseun).
2025 Koshuis Hoofleiers:
- Hoofseun: Eben Bäcker
- Hoofdogter: Michelle van Niekerk
Eben Bäcker & Michelle van Niekerk
2025 Dagbestuur:Die volgende leerders is as addisionele lede van die dagbestuur aangewys:
Tamsyn Jackson
Juan Nel
Cari Stötter










