Hoërskool Labori kies hoofleiers vir 2026
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Labori se hoofleiers van 2026! Hoërskool Labori is ongelooflik trots op julle en sien uit daarna om saam met julle hierdie nuwe hoofstuk vol groei, leierskap en spanwerk aan te pak. Julle is ’n inspirasie vir almal by Labori!










