Hoërskool Driehoek Hoofleiers 2025
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is om Hoërskool Driehoek as hoofprefekte vir 2025 te verteenwoordig.

Heinrich Mienie (Onderhoofseun), Stephan van Biljon (Hoofseun),
Leani Collins (Hoofdogter) en Leandri van der Merwe (Onderhoofdogter).









