HS Bellville se vier hoofleiers vir 2023 is aangekondig
ADVERTISEMENT
Die Bellville Raad vir 2023 het op 5 September die vier leerders in ‘n stemproses verkies. Baie geluk aan die volgende leerders:
- Jeandré van Zyl
- Nadia van Eyssen
- Nadia Bezuidenhout
- Migel Uys
Die hoofleiers en onderhoofleiers word in Oktober by die skool se jaarlikse prysuitdeling aangekondig.
V.l.n.r.: Jeandré van Zyl, Nadia van Eyssen, Nadia Bezuidenhout en Migel Uys.










