Rugby prestasie vir Paulus Joubert Sekondêr
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Linkon Visagie van Paulus Joubert Sekondêre Skool wat ingesluit was in die o.17 7’s Boland span. Die Toernooi het by HTS Drostdy vanaf 10-11 Oktober plaasgevind.
![]()