Afrikaanse Hoër Meisieskool Hoofleiers vir 2023
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die nuutverkose Hoofleiers van die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria. Mag julle ‘n besonderse suksesvolle termyn beleef.
Die leerders is:
- President: Erin Pieterse
- Visepresidente: Esti Botha, Zia Boltman, Milla de Wet, Carli McDonald, Taryn van den Berg en Elsomé Thuynsma.
Leiers vir 2022 – 2023:
- Cati Basson
- Emma Boonzaaier
- Mieke Booysen
- Kelly Clarke
- Éla De La Bat
- Annalette Du Plessis
- Sané Ferreira
- Anlu Harmse
- Lizé Henning
- Lize-Mari Joubert
- Lisa Kleyn
- Danike Korf
- Alzanne Kotzé
- Suzét Le Grange
- Minette Lourens
- Lené Meiring
- Mari Mennen
- Nicola Meyer
- Carla Myburgh
- Alandré Pretorius
- Carla Prinsloo
- Isabella Rautenbach
- Antoinette Robertson
- Rumé Roets
- Carla Van Jaarsveld
- Alizé Wentzel
- Johanni Wolmarans
President: Erin Pieterse spreek die skool toe.
Hoofleiers van links na regs:
Voor: Zia Boltman, Erin Pieterse (President), Carli McDonald.
Agter: Taryn van den Berg, Milla de Wet, Elsomé Thuynsma en Esti Botha.










