Laerskool Newton kondig hoofleiers vir 2022 aan
ADVERTISEMENT
Laerskoool Newton kondig met trots die hoofleiers vir 2022 aan.
- Lauretta Myburgh (Hoofmeisie)
- Ruben Viljoen (Hoofseun)
- Isabella Struwig (Deputy Head Girl)
- Danielle Harbron (Onderhoofmeisie)
- Liam van Reenen (Onderhoofseun)
- David Peens (Onderhoofseun)

Voor links na regs: Lauretta Myburgh, Ruben Viljoen. Agter links na regs: Isabella Struwig, Danielle Harbron, Liam van Reenen, David Peens









