Hoërskool Bellville leerders is gekies vir die WP Noordsone Hokkiespanne
ADVERTISEMENT
Hoërskool Bellville is ongelooflik trots op die volgende meisies wat gekies is om WP Noordsone Hokkie tydens die Julie-vakansie te verteenwoordig:
- o.18: Luandri Engelbrecht
- o.16: Miekie Muller
- o.16: Carna Heydenreich (nie-reisende reserwe)
- o.14: Adilé Boettger
- o.14: Demicah Pieterse (nie-reisende reserwe)
















