2026 DTBS-Spankapteine
ADVERTISEMENT
Die DTBS Atletiekbyeenkoms is een van die grootste atletiekbyeenkomste in die land en vind 7 Februarie 2026 plaas. Ons deel die spankapteine en atletiekspanne, asook die program vir die dag in die spesiale AWSUM DTBS koerant – uitgawe. Lees dit hier
Hier is:
DF Akademie se spankapteine:

Hoërskool Tygerberg se spankapteine :

Hoërskool Bellville se spankapteine :
Hoërskool Stellenberg se spankapteine :











