2026 DTBS-Dirigente
ADVERTISEMENT
Die DTBS Atletiekbyeenkoms is een van die grootste atletiekbyeenkomste in die land en vind 7 Februarie 2026 plaas. Ons deel die spankapteine en atletiekspanne, asook die program vir die dag in die spesiale AWSUM DTBS koerant – uitgawe. Lees dit hier
Hier is:
DF Akademie se dirigente:

Agter v.l.n.r. : Finnian Smit, Tian Colyn, Nico du Raan, Dewan Coetzee.Middel v.l.n.r. : Bella Theron, Caresa Smit, Emma Keating, Mika Gelderblom, Talja Chamberlain. Voor v.l.n.r. : Micaél Laubscher, Luamé Lombard.
Hoërskool Tygerberg se dirigente :

Aimeé Claassen Dogter ; Caylum Bessick Seun
Hoërskool Bellville se dirigente :
Hoërskool Stellenberg se dirigente:

Links regs bo: Marko van Wyk, Elmar Olivier, Luke Cornelius, Jaryd Rhode, Gabriel Africa.
Voor regs links: Uyolo Gwe, Sune Gerber, Carli van Wyk(head cheerleader), Juan Marais(head cheerleader), Marna Jooste, Kirsten Swart










