Hokkie prestasies deur Laerskool Gericke
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Gericke leerders wat trofeë en sertifikate ontvang het by die o. 13A-hokkieafsluiting:
Beste vordering 2025
- Nicolas Laubscher
- Zizo Nketyana
Beste spelers 2025
- Louw Marais
- Nina du Toit










