Laerskool Nelspruit spog met twee Hokkiespanne wat as Mpumalanga Kampioene aangewys is
ADVERTISEMENT
Laerskool Nelspruit 0.12A dogters is Mpumalanga kampioene vir 2024. Welgedaan aan Juf. Willine en Juf Zinske en hulle 0.12A Hokkiespan wat die naweek as Mpumalanga kampioene vir 2024 gekroon is.Tydens die groepfase het ons vir Delmas 2-0 gewen. In die tweede wedstryde, wen ons 3-2 teen Oranjegloed.In the semi-final we beat TP Straaten 4-1 and in an exciting final, Nellies won, 4-3 against Kragbron. Well done girls, we are so proud of you!
Laerskool Nelspruit spog met twee spanne wat as Mpumalanga Kampioene aangewys is: 0.12A dogters en Xerox 0.13A seuns hokkiespan.
0.12A Hokkie Mpumalanga kampioene – dogters.
Agter: Juffrou Zinske Lee, Lia ALberts, Milla du Toit, Jané du Preez, Hailey Viljoen, Bea Henning, Juffrou Willine Joubert, Nica PrinslooVoor: Tehila du Toit, Joené Schoeman, Chanelle White, Carmi Roux, Isabella Houy, Mieke Koekemoer, Alia Leeuwner, Luka Buys
0.13A Hokkie Mpumalanga kampioene – Seuns
Nellies is Mpumalanga kampioene!! Laerskool Nelspruit se Xerox 0.13A seunshokkiespan is Saterdag gekroon as die Mpumalanga kampioene van 2024. During our first pool game, we won 3-0 against CR Swart. In ons tweede groepwedstryd verloor ons 0-1 teen Oranjegloed. In the semi-final we played for position 1-4 against TP Stratten and won 1-0. In die finaal het ons teen Middelburg te staan gekom vir posisie 1 of 2. Speel 1-1 en moes toe “8 seconds” formaat volg, waarna die Nellies uiteindelik 3-2 wen! Win the Mpumalanga Under 13 Boys Playoffs and advance to Top schools/ Champ of Champs. Well done boys, we are so proud of you!
Van links na regs: Tiano Laufs, Schalk Venter, Dylan Blom, Matt Steinbrucker, Liam Hoffman, Johann Roets, Janco Wendelstad, Carlo Van Wyk, Kian van Rooyen, Michail Smit, Zander Blom, Lauritz Jansen, Dandre Louw.










