Laerskool Oranje-Noord o.13 Hokkie wen die Turf War toernooi
ADVERTISEMENT
Laerskool Oranje-Noord o.13 hokkiedogters het die Turf War toernooi wat vanaf 1 – 2 September in Kimberley plaasgevind het gewen. Hulle het al hul wedstryde gelykop gespeel of gewen en in die finaal 3 -2 teen Herlear geseëvier. Baie geluk!










