Hoërskool Ermelo hokkieseuns gekies vir MPU-spanne
ADVERTISEMENT
Geluk aan die volgende seuns van Hoërskool Ermelo wat gekies is vir onderskeie Mpumalanga-hokkiespanne: Nathan Herbst is gekies vir o.16A-span en Armand Coetzer vir die o.16C-span. EHS is trots op hierdie seuns en wens hulle alle voorspoed toe.
![]()










