Hokkie prestasie vir Primêre Skool Naudeville
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Elle-Anne Roper en Amohelang Kolobi wat ingesluit is in die o.12 Noord-Vrystaat Hokkiespan. Primêre Skool Naudeville is baie trots op julle mooi prestasie!
![]()