Hoërskool Zwartkop spog met SA medaljes
ADVERTISEMENT
Hoërskool Zwartkop spog graag met die Zwarrie-atlete wat top 10 plekke by vanjaar se Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe gekry het:
- Thor Myburg kry goud in hoogspring.
- Lienke van Reeuwyk kry silwer in vyfkamp.
- Mia de Jager kry silwer in sewekamp.
- Lara van der Poll kry brons in 100m hekkies.
- Stefan Otte is 5de in die 110m hekkies. Hanno Bester is 6de in 1500m.
- William de Lange is 6de in verspring.
- Xian Gouws is 7de in diskus.
- Jana van Schalkwyk is 8ste in 1500m.
- Tyler van Rooyen is 9de in 300m hekkies.
- Chanene Barnard is 9de in 800m en 10de in 1500m.
- Lee-Hane Minnie is 10de in 1500m hindernis.
Puik uitslae, Zwarries










