Mnr en Mej HTS Drostdy 2026
ADVERTISEMENT
Op Donderdag, 16 April is daar tydens ‘n glansgeleentheid ‘n splinternuwe Mnr. en Mej. HTS Drostdy gekroon. Die wenners is as volg:
- 2de prinses: Annemae Botes
- 2de prins: Corné Retief
- 1ste prinses: Aneri Rabie
- 1ste prins: Wernard de Villiers
- Mej. Drostdy: Laremaé Jordaan
- Mnr. Drostdy: Christopher du Toit
Baie geluk aan al die deelnemers, julle het dit vir die beoordelaars baie moeilik gemaak. Baie geluk aan juf. Carla le Roux en haar span met ‘n pragtige aand.














