Hoërskool Nico Malan atletiek trap landwyd spore
ADVERTISEMENT
Hoërskool Nico Malan atletiek trap landwyd spore. Die volgende atlete is gekies om van 26 tot 28 Maart aan die ASA-jeugkampioenskap in Germiston deel te neem:
o.16:
Karlien Smit (400 m)
Lienke Vosloo (90 m-hekkies en 300 m-hekkies)
o.18:
Nina Strydom (400 m)
De-Ané Erasmus (400 m)
Prince Latile (200 m en 400 m)
Patrick Kettledas (200 m en 400 m)
o.20:
Anzelle Botes (400 m)
MJ Marks (100 m en 200 m)
Kieran van Lill (200 m en 400 m)
Liam Vosloo (110 m-hekkies en 400 m-hekkies)

Die volgende atlete is gekies om die Oos-Kaap by die Nasionale Skole-atletiekkampioenskap in Rustenburg te verteenwoordig. Die kampioenskap vind van 8 tot 11 April plaas:
o.15:
Doné Mostert (diskusgooi en gewigstoot)
Lienke Vosloo (90 m-hekkies en 300 m-hekkies)
o.19:
Alet Bezuidenhout (hoogspring)
Kieran van Lill (400 m)
Liam Vosloo (110 m-hekkies en 400 m-hekkies)
MJ Marks (100 m en 200 m)









