HS Ben Viljoen Landloop atlete presteer by Suid-Afrikaanse kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Hoërskool Ben Viljoen Landloop atlete presteer by Suid-Afrikaanse kampioenskappe. Die afgelope naweek het ses van ons landloop atlete deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskappe wat by Bergsig Akademie in Rustenburg plaasgevind het. Ons is baie trots op hierdie leerders met hulle ongelooflike uitslae!
- 0.17 Dogters: Vanessa da Silva 2km: 4de 4km: 10de
- 0.15 Seuns: Omphile Tshikane 4km – 58ste Junior Vrouens:, Annecia Engelbrecht: 4km: 55ste
- Junior Mans: Thomas Malope 4km: 73ste
- 0.17 Seuns: Dion Sebela 6km: 39ste
- 0.17 Dogters: Audrey Mateme 4km: 62ste
Audrey Mateme
Dion Sebela
Omphile Tshikane en Annecia Engelbrecht
Thomas Malope
Vanessa da Silva









