Hoërskool Swartland leerder verwerf SA Kleure in karate
ADVERTISEMENT
Hoërskool Swartland is baie trots om te deel dat een van ons leerders, Winsor Solomon, die naweek aangewys is as die African Region South Kampioen in karate. Hy het sy SA-kleure verwerf in karate, en ons is baie trots op hom!










