Laerskool Swartkop karateka presteer
ADVERTISEMENT
Jan-Paul Venter, Gr. 1, het nie net hard gewerk in sy klas nie, maar ook tydens sy buitemuurse aktiwiteite. Hy het sy geel gordel in karate verower — ’n ware bewys dat harde werk en dissipline vrugte afwerp. Baie geluk, Jan-Paul! Laerskool Swartkop is baie trots op jou.












