Laerskool Rooihuiskraal het aan die Zwartkloof 7’s Rugby Toernooi deelgeneem
ADVERTISEMENT
Laerskool Rooihuiskraal o.11 & o.12 7’s rugbymanne het aan die Zwartkloof 7’s Rugby Toernooi deelgeneem. Die Rooimiere het baie goed gevaar en ons is bevoorreg om hierdie geleentheid te kon aangryp! Hulle het elke wedstryd hul harte uitgespeel en die warm bosveld en wilde diere baie geniet!










