C & N Primêre Meisieskool Oranje stel vanjaar hul nuwe “mascot” bekend
ADVERTISEMENT
C & N Primêre Meisieskool Oranje stel vanjaar hul nuwe “mascot” bekend. Hierdie pragtige eendjie se naam is TIBBIE! Tibbie was President Steyn, stigter van Oranje Meisieskool, se vrou, Rachel Steyn, se bynaam. As jy vir Tibbie raakloop, gee haar ‘n stywe druk en ‘n groot glimlag! Welkom by Oranje Tibbie!










