Hoërskool Brackenfell landloop atleet presteer
ADVERTISEMENT
Baie baie geluk aan Anthony Boks met sy ongelooflike prestasie die afgelope naweek. Hy het 2de geëindig by die WP-Kampioenskappe en het deurgedring om einde September aan die SA-Kampioenskappe te gaan deelneem.Hoërskool Brackenfell is BAIE BAIE trots op Anthony! Dis voorwaar ‘n ongelooflike geleentheid asook prestasie.









