Erries did Ermelo HS proud at SA Cross Country championship
ADVERTISEMENT
Erries did Ermelo HS proud at SA Cross Country championship. On 17 September, three Errie athletes took part in the SA-cross country championship in Rustenburg: Esmarie Klopper, Bongmusa Vilakazi en Prince Nkosi. Hierdie drie atlete het aan harde wedlope deelgeneem in bloedige hitte en hulself uitstekend van hul taak gewyt. Baie geluk Erries, EHS is trots op julle!
Foto (vlnr): Esmarie Klopper, Bongmusa Vilakazi, Prince Nkosi










