Hoërskool Bellville spelers word tot die Westelike Provinsie se netbalspan vir 2024 verkies
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die onderstaande Hoërskool Bellville spelers wat tot die Westelike Provinsie se netbalspan vir 2024 verkies is. Hulle neem deel aan die Interdistrik Toernooi in Riversdal vanaf 3 tot 6 Julie.
o. 14
Elri Vorster
o. 15
Danielle Schultz
Chloe Hayes
Danica Fourie
o. 16
Minay Olivier
Baie sterkte, meisies, en geniet elke oomblik!











