Curro Durbanville leerders dring deur na die semi-finale rondte van die ATKV-Redenaarskompetisie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Curro Durbanville leerders Luca Human en Anja Muller wat beide deurgedring het na die semi-finale rondte van die ATKV-Redenaarskompetisie wat volgende week plaasvind. Anja het deurgedring in die Afrikaans Huistaal Voorbereide kategorie terwyl Luca in beide die Afrikaans Huistaal Voorbereide en Onvoorbereide kategorieë deurgedring het. Welgedaan met hierdie uitsonderlike prestasie!
![]()










