Laerskool Rustenburg se 1ste netbalspan speel uitmuntende netbal
ADVERTISEMENT
Laerskool Rustenburg se 1ste netbalspan het 21-23 Maart deelgeneem in George aan die Eden Super Series toernooi. Hulle het soos altyd uitmuntende netbal gespeel en verower ‘n 2de plek in die toernooi.

Agter Me Tanya Smit, Chloe Trevelyan, Mariolee Geduld, Melissa Atli Mikayla J van Vuuren, Me Annelize v Wyk, voor Carmen Ferns. Lu- elle Pienaar, Mlandi Marè, Gabbi dos Santos.









