Laerskool George-Suid o.12 A-netbalspan skitter aan die Wes-Kaap Skoleliga Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool George-Suid se o.12A- netbalspan wat ‘n algehele derde plek by die Wes-Kaap Skoleliga Kampioenskappe behaal het. Hierdie dogters is deur na die Nasionale Kampioenskappe. Ons sien uit daarna om julle weer in aksie te sien.
![]()










