Redenaars prestasie vir Laerskool George-Suid
ADVERTISEMENT
Laerskool George-Suid redenaar Abri du Rand het na afloop van die naweek se semi-finale rondte van die ATKV Redenaarskompetisie, na die Nasionale rondte deurgedring. LGS is baie trots op hom.










