Laerskool Goudkop is trots op hul Boogskiet skuts
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders van Laerskool Goudkop het aan boogskiet deelgeneem op Saterdag, 6 April te Hoërskool Schweizer Reneke.
Van links: Kyle van Staden (Behaal ‘n derde plek) Juan Bezuidenhout (Behaal ‘n eerste plek) Logan Bezuidenhout (Behaal ‘n eerste plek) Helenza Harmse (Behaal ‘n tweede plek)










