Hoërskool Witteberg boog skut deur na die Nasionale Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Pieter-Louis Pretorius, `n Graad 11 leerder van Hoërskool Witteberg het die afgelope naweek aan die Noord-Gauteng Indoor Boogskietkompetisie in Bloemfontein deelgeneem en Vrystaatklere verwerf! Pretorius skiet sy beste Indoor Score, 300/300 en 50/60 X’se (bulls eye) Pieter-Louis dring deur na die Nasionale Kampioenskappe wat op 6 & 7 Mei 2023 plaasvind.
![]()










