Super 12 Hokkie uitslae vir Laerskool JJ van der Merwe
ADVERTISEMENT
Laerskool JJ van der Merwe is baie trots op die prestasie van hul o.13 A seus- en dogters hokkiespanne. Hulle het uitstekend gevaar in die Super 12 kompetisie. Die uitslae was soos volg:
o.13 Seuns
JJ vs Rustenburg 1-0
JJ vs Vastrap 1-0
JJ vs Van Riebeeckpark 0-0
JJ vs Randhart wen 3 -0
Seni-Finaal
JJ vs Kenmare verloor 0-2
Finaal
JJ vs Hennopspark verloor 1-3
Eindig 4de uit 24 spanne
![]()
o.13 Dogters
JJ vs Middelburg 2-0
JJ vs van Riebeeckpark 3-0
JJ vs Kruinsig 3-1
JJ vs Helderkruin wen 1-0
JJ vs Kenmare 1-0
Semi-finale
JJ vs Menlopark gelyk 0-0
Wen 8 seconds 3-1
Finaal (1-2 plek)
JJ vs Stephanus Roos gelyk 0-0
Deel eerste plek










