Laerskool Saamtrek hokkie presteer
ADVERTISEMENT
Laerskool Saamtrek is trots op 13 hokiespelers wat in die finale Noordwes proewe deelgeneem het. Die uitslae is nog nie bekend nie.
Voor van links na regs Alex Bezuidenhoud, Franco de Lange, Miané Schutte, Aleksia Demetriou, Izelle Scholtz
Agter links na regs Marike Kennedy, Melané du Bois, Fene Combrink, Declynne da Silva, Larissa Lambrechts, Lizané Zitzke
Afwesig : Henré van der Bank, Hayley Smith










