Hoërskool Duineveld hokkiespelers in verskeie Noord-Kaap spanne gekies
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Veltie hokkiespelers wat die Noord-Kaap in verskeie spanne verteenwoordig het by verskellinde toernooie.
o.14 Noord-Kaap span:
- Marius Ludik
o.16 Noord-Kaap span
- Anika van Zyl
- Daniela Nagel
- Myanna Fourie
- Mieke Nel
- Zandri van den Berg
- Marquerite Swart
o.16 Noord-Kaap Platteland span:
- Anlerie Roelofse
- Radene Losper
- Carla Uys
- Cara van Niekerk
o.18 Noord-Kaap span:
- Lindi van den Berg
- Larissa Hanekom
- Melaine ludik
- Marizanne Kotze
o.18 Noord-Kaap Platteland span:
- Milan van den Berg
Ons is trots op julle!
Marius Ludik
o.16 Noord-Kaap span
o.16 Platteland span
o.18 Noord-Kaap span
Milan van den Berg










