Netbal prestasie vir Hoërskool Pietersburg
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan al die netbalspelers van Hoërskool Pietersburg wat verkies is tot hul provinsiale spanne! Jul harde werk en toewyding het vrugte afgewerp en ons is ongelooflik trots op elkeen van julle wat PHS op so hoë vlak verteenwoordig!














