Laerskool Wynland leerder lei Oaks na sukses
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laché Haas leerder van Laerskool Wynland en die Wes-Kaap Oaks Netbalspan wat as wenners van die SASN netbal toernooi in Boksburg, gekroon is.
In hul afdeling wen hul 5/5 wedstryde teen die volgende spanne:
- Cheetahs (Vrystaat)
- Gamma (Gauteng)
- Ndluvo (Mpumalanga)
- Iqhudo (Oos-Kaap)
- Mopani (Limpopo)












