Laerskool Wynland netbalspeler presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laché Haas wat opgeneem is in die Kaapse Wynland netbalspan. Hulle neem in Julie deel aan die Wes-Kaap toernooi. Laerskool Wynland is trots op jou.
![]()