LS Witpoort Gauteng Noord netbal Liga uitslae
ADVERTISEMENT
Laerskool Witpoort netbaldogters wat die afgelope seisoen aan die Gauteng Noord netball liga deelgeneem het, het besonders presteer. Die netbal uitslae was as volg:
- o.10 A – Eerste plek
- o.10 B – Eerste plek
- o.11 A – Eerste plek
- o.11 B – Tweede plek
- o.12 A – Eerste plek
- o.12 B – Eerste plek
- o.13 A – Tweede plek
- o.13 B – Eerste plek
Ons o.12 A span dring ook deur na die Tshwane Kampioenskappe.










