Drie leerders van Laerskool La Hoff behaal o.12 Noordwes Netbalspan
ADVERTISEMENT
Laerskool La Hoff is baie trots op Megan Potgieter, Juané Mahoney en Miné Scott wat is verkies tot die o.12 Noordwes Netbalspan. Hulle gaan later die jaar deelneem aan die Suid-Afrikaanse Netbalkampioenskappe, in hulle onderskeie Noordwes netbalspanne.
![]()










