AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades
  • 2025 Term 2 – School Highlights

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades
  • 2025 Term 2 – School Highlights

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Monument Primary Head Prefects 2026

  • STADIO announced as official supplier to SA Rugby

  • Kleurepret by Laerskool Bellville-Noord

  • Laerskool CR Swart Hoofleiers vir 2026

  • Laerskool Randhart sê dankie


Laerskool KathuNorthern CapeRegional News
Home›Regional News›Northern Cape›Laerskool Kathu›Fanie Viljoen betower Laerskool Kathu se jong lesers

Fanie Viljoen betower Laerskool Kathu se jong lesers

By Karien Frans
22nd October 2024
229
0

ADVERTISEMENT


Share:

Boeke is soos klein geheime deurtjies wat jou wegvoer na nuwe plekke. Dit is soms ’n spieël waarin jy jouself en die wêreld kan sien. Boeke kan ook soos ’n vakansie wees, want dit neem jou na interessante plekke en belewenisse. Só vertel Fanie Viljoen vir sy verskeie jong aanhangers. Op Donderdag 10 Oktober het die graad 3- tot graad 6-klasse van Laerskool Kathu die voorreg gehad om aan jeugboekskrywer Fanie Viljoen se lippe gehang. Fanie is vergesel deur jeugboekskrywer Hannes Barnard die opvoedkundige verkoopsbestuurder van LAPA Uitgewers.

Fanie het vir die leerders meer van sy boeke en skryfwerk vertel. Hy het ook meer vertel van sy nuutste boeke getiteld Springboekie (In Engels ook beskikbaar as Springbuckaroo), Frikkadel (Meatball) en Jani Jonker gloei in die donker. Die kinders is behoorlik meegevoer deur Fanie se kwinkslae en hy het hulle selfs laat wip van die skrik met sy boeiende vertelstyl. Al die kinders wou nie noodwendig met Fanie saamstem dat die Cheetahs die beste rugbyspan in die land is nie, maar almal is soos een man verenig agter die Springbokke.

Ná Fanie se praatjie, moes hy soos ’n ware filmster ontelbare handtekeninge uitdeel en ’n nuwe leesvlam is by verskeie jong lesers aangesteek. Tydens ’n boekverkoping van LAPA Uitgewers op Maandag 14 Oktober en Dinsdag 15 Oktober was dit veral sy Ouma Mollie-boeke wat die jong lesers graag wou koop. Fanie het met sy humoristiese skryfwerk en sy besoek aan Kathu beslis nuwe aanhangers bygekry. ’n Ma vertel dat haar dogtertjie wat voorheen niks wou weet van lees nie, nie genoeg kan kry van Ouma Mollie se avonture nie.

TagsLees
Previous Article

Hoërskool Ermelo tennis Mpumalanga Finale Uitslae

Next Article

Hoërskool Volksrust bedank Laerskool Pionier se Gr ...

Share:

Related articles More from author

  • CenturionGauteng PretoriaLaerskool BakenkopRegional News

    Laerskool Bakenkop het weer Wêreldboekedag gevier

    4th June 2024
    By Karien Frans
  • BolandRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Slot Van die Paarl verwelkom bekende outeur

    23rd May 2025
    By Andreneza Damonse
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke leerder geniet dit om te lees

    22nd July 2022
    By Karien Frans
  • Gauteng JohannesburgHoërskool DriehoekRegional NewsVaal Driehoek

    Hoërskool Driehoek Gr 9 leerders skitter by Leeskompetisie

    4th September 2025
    By Charl Paulse
  • Laerskool KrugerparkLimpopoRegional News

    Laerskool Krugerpark het `n Boekklub begin by die skool

    6th June 2023
    By Karien Frans
  • Laerskool Oranje-NoordNorthern CapeRegional News

    Laerskool Oranje-Noord Radikale lesers presteer by die Streeksfinaal

    12th May 2025
    By Charl Paulse

  • Laerskool ThabazimbiLimpopoRegional News

    Laerskool Thabazimbi Netbaldogters neem aan die Limpopo uitspele deel

  • Hoërskool RustenburgNorth WestRegional NewsRustenburg Brits and surrounds

    Van skolerugby tot professionele rugby vir dié Hoërskool Rustenburg oudleerders

  • Gauteng PretoriaLaerskool LynnwoodPTA EastRegional News

    Swem Laerskool Lynnwood swemmers swem

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us