Worcester Primêre Skool o.11A-netbalspan presteer by die 7’s Toernooi
ADVERTISEMENT
Worcester Primêre Skool se o. 11A-netbalspan (foto) is by Laerskool Mikro se 7’s Toernooi aangewys as die wenners in die Plaat-afdeling. Ons o. 10A-, o. 12A- en o. 13A-netbalspanne word as die naaswenners in die Plaat-afdeling aangekondig. By hierdie toernooi is ons o. 10- en o. 11-7’s-rugbyspanne ook as naaswenners aangewys in die Trofee-afdeling.










